|
Hoërskool Secunda is in die “Sunday Times” van 18 Oktober aangewys as die 3de beste Akademiese skool in Mpumalanga.Met 174 Kandidate 99% slaagsyfer 71% Universiteits toelating 0.9 A-simbool per leerling51% leerlinge behaal meer as 50% vir Wiskunde en 36% behaal bo 50% vir Wetenskap.Wat ‘n mooi prestasie Hoërskool Secunda spog met die beste Wiskunde en Wetenskap prestasie in die provinsie.Ons is trots om deel te wees van hierdie skool |